Monthly Archives: April 2011

Maag-mense

Ek dink nie ek word uitermate deur my emosies beheer nie. Ek dink ook nie ek is die kop-mens soos my sielkundige (ook in die volks mond bekend as my ‘hippo’) my wil laat glo nie. Nee, ek dink ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

…2 maande later…

En nou, presies 2 maande nadat ek my voete aan Europese wal gesit het, het ek opnuut besluit om tog nie die ‘blog’ droom te laat vaar nie. Het ek nou eers tyd om te skryf? Nee, beslis nie. Dis  … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

So, ek is in België

En kan dit self nie behoorlik glo nie… Snaaks hoe dit terselfdertyd so vreemd, maar reeds so tuis voel. En dit het ek besef toe ek na ons Frankryk uitstappie verlede naweek terug gekom het huis toe. Toe ek besef … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment