About

Ek is op hierdie stadium van my lewe steeds ‘n student – en sal dit nie vir nou anders wil hê nie. Hierdie rooi kop van my is meestal ook maar ‘n baie deurmekaar een, vol dinge wat ek nog wil doen, dinge wat ek bang is ek vergeet, dinge wat ek spyt is ek nie kan doen nie, maar…meestal met ‘n stortvloed gedagtes waaruit ek probeer sin maak. Moet dus nie verwag om orde hier raak te lees nie. Ook nie mooi netjiese stories op ‘n skinkbord nie. Wel…moet dus nie veel verwag nie, kyk maar net wat jy kry 😉 (ek self sien uit om te sien wat dit gaan oplewer)

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s